FINANSIES | FINANCE

Onderriggelde

Die skoolgeld vir die 2023-begrotingsjaar is soos volg:

Tuition fees

The school fees for the 2023 financial year are as follows:

R25 000.00 per kind per jaar. |R25 000.00 per child per year.

R2 500.00 per kind, per maand vir 10 maande. | R2 500.00 per child, per month for 10 months.

Eerste kind | First child

R25 000.00

Tweede kind| Second child

R25 000.00

Derde kind | Third child

R12 500.00

Vierde kind of meer | Fourth child or more

GRATIS | FREE

 

‘n Deposito van R2 500.00 is betaalbaar voor 30 November, jaarliks, vir huidige leerders sowel as nuwe leerders. Die R2 500.00 sal afgetrek word van die verskuldigde skoolfonds en die balans is betaalbaar oor 10 maande. | A deposit of R2 500-00 is payable before 30 November, annually, for current learners as well as new learners. The R2 500-00 will be deducted from the outstanding school fee and the balance is payable in 10 months.

Die volgende kortings word toegestaan op die vasgestelde bedrag van R25 000-00:

Ten volle betaal vóór/ op 31 Desember | Paid in full before/ on 31 December

-        10% korting| discount

Ten volle betaal vóór/ op 31 Januarie| Paid in full before/on 31 January

-        7.5% korting| discount

Ten volle betaal vóór/ op 31 Maart| Paid in full before/on 31 March

-        5% korting | discount

 

Skoolgelde sluit nie akademiese, sport- en kultuurtoere in nie. Hierdie atiwiteite is vrywillig en word nie deur skoolgeld gedek nie. | School fees do not include academic, sports and cultural tours. These activities are voluntary and are not covered by school fees.

Vir enige verdere navrae kontak vir mev Naomi Lotriet:| For any further inquiries contact mrs Naomi Lotriet:

e-pos adres| Email address:  accounts@namies.co.za

Tel: 011 867 0774

 

Neem kennis dat die skoolgelde elke November vir die volgende jaar bepaal word tydens die algemene jaarvergadering. |Note that the school fees are determined every November for the following year at the annual general meeting