GR 8 CONCERT/ GR 8 KONSERT
Maandag 31 Januarie 2022 was die laaste aand van Namies se Groentjiekonsert. Congratulations to our Grade 8 learners and the Service Committee on a fantastic concert. The concert was originally scheduled to take place for 2 evenings (last week Wednesday and Thursday), but due to popular demand a 3rd performance was held this evening.
Agt graad 8 klasse het deelgeneem en is ingedeel by lede van die Dienskomitee. Die Dienskomitee was verantwoordelik om vir hul groep 'n mini "revue" saam te stel en dit dan te vervaardig vir die verhoog.
We are extremely proud of all our learners. Thank you for three wonderful shows. Baie dankie ook aan al die personeel vir jul insette en harde werk. Dinamika officially welcomes our Grade 8s to the Namie family.




GRADE 8 FRUIT FESTIVAL AND ATHLETICS DAY/GRAAD 8 VRUGTEFEES EN ATLETIEKDAG
A day of fun in the sun before their first term in High School starts/’n Dag van pret onder die son voor hul eerste kwartaal in Hoërskool begin

FUN UNDER THE SUN/PRET ONDER DIE SON

FUN DAY/PRET DAG
