Search
  • ruancoetzee8

Namies Netbal

The following u/19 netball girls were invited to the Gauteng Netbal Awards on Tuesday evening and received awards for their SA school team inclusion:

Vivian Venancio Kamohelo Hlahane Jade Egwatu

Dinamika is ongelooflik trots op julle! Kamohelo Hlahane was also a nominee for senior High School player of the year.

Dinamika is ook genooi as finaliste vir die toekenning vir beste Gauteng Netbal Hoërskool van die jaar. Die genomineerde skole was : Afrikaans Hoër-Meisies , Hoërskool Noordheuwel, Hoërskool Randburg, Volkskool Heidelberg en Dinamika. Die toekenning was oorhandig aan Dinamika en Hoërskool Noordheuwel wat die toekenning vir beste Gauteng Netbal Hoërskool deel vir 2022. A massive congratulations to all the players and coaches on this phenonomenal achievement.

Message from the coach: Namies wil dankie sê aan elke netbal speler en hulle ouers en afrigters wat Namies se naam hoog hou. Dankie vir julle toewyding aan die spel wat ons so lief het en al julle harde werk.

Karen Bezuidenhoudt


3 views0 comments

Recent Posts

See All